Onderwêreld'n Teruggetrokke nuwe leerder, Eckardt Wilken, verdwyn geheimsinnig uit die elite privaatseunskool, Lawson Kollege. Greg Owen moet hom opspoor sonder dat iemand uitvind hulle was albei hackers. Die sinistere raaisels rondom Eckardt se verdwyning verdiep met elke leidraad wat Greg vind. Die eerste een: 'n selfoon wwat lui en die naam G 4ce wat flits op die skerm. Die onderwreld ken sy naam en roep hom om te kom speel. ISBN: 978 1 4305 4289 6
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols